Welkom by die Jannas webblad
‘n Hartlike woord van welkom by die webblad van Hoërskool Jan Viljoen. Dit is met groot vrymoedigheid dat ek as hoof oor ons ongelooflike skool kan praat.
Ons kinders geniet hul skoolloopbaan en is gelukkig. By Jannas heers ‘n onblusbare gees en entoesiasme. Ons doen alles saam, want ons is ‘n familie – ons is lief vir mekaar en ondersteun mekaar.
By Jannas is geen kind net ‘n nommer nie. Jy is ‘n individu, jy het ‘n naam, ‘n gesig, ‘n plek by… Hoërskool Jan Viljoen.
Kuier lekker saam op ons webblad en ervaar die Jannasgees.
Mnr SD Steyn
Hoof
Seënwense vir 2020 van mnr. Steyn

Jannas word gesaniteer

Jannas matrieks opgewonde oor nuwe skooljaar
7,259 total views