Mnr en Mej Jan Viljoen

 

Hierdie aktiwiteit vind jaarliks plaas om aan ons leerders die geleentheid te gee om hul selfvertroue te verbeter. Alle leerders is welkom en daar is verskillende katogorieë waaraan seuns en dogters kan deelneem. Dit is altyd ‘n spog-geleentheid waartyden ons ‘n gaskunstenaar het wat optree om glans aan die geleentheid te verleen. Daar word tydens hierdie geleentheid ‘n Mnr Jan Viljoen Junior en Senior met eerste en tweede prinse asook Mej Jan Viljoen Junior en Senior met eerste en tweede prinsesse aangekondig. Mnr Persoonlikheid, Mnr Fotogenies, Mej Persoonlikheid, Mej Fotogenies en Mej Debutante word ook aangekondig.

Die leerders ontvang gewoonlik baie aangename pryse wat geborg word. Hierdie platvorm word gebruik om leerders se selfvertroue en selfbeeld op te bou. Daar word geleer van respek vir die medemens en hoe ons ander kan bystaan.

 

ORGANISEERDER:  Me Hermien van Coller

 

Wenners 2019:

  • Mej Jan Viljoen Jnr. – Jané Strydom
  • 1ste Prinses – Gemma Botha; Mej. Debutante
  • 2de Prinses – Caitlin Erasmus
  • Mej Persoonlikheid – Carolene Visser
  • Mnr Jan Viljoen – Vincenzo Visser
  • Mnr Jan Viljoen – 1ste Prins – Juanté van Tonder
  • Mnr Jan Viljoen – 2de Prins – Divan Allers
  • Mnr Persoonlikheid – Tyrone van Niekerk
  • Mej Jan Viljoen Snr. – Jacorene Visser
  • 1ste Prinses – Kisha Dos Santos
  • 2de Prinses – Mariska Kruger
  • Mej Persoonlikheid – Daléén Nel
  • Mej Fotogenies –Nikita Nel
  • Mnr Fotogenies – Rayno du Preez

 92 total views