Redenaars/ Public Speaking

 

Leerders neem deel  aan ATKV Redenaars uitdunne en interskole Public Speaking. Leerders doen ook Redenaars en Public Speaking by Kunstefeeste.  Hierdie aktiwiteit verg kogniese vaardighede om hul wêreldkennis bloot te stel. Leerders leer om kreatief te skryf en dink en om tegniese skryfvaardighede te ontwikkel. 

 65 total views