Toneel

 

Die toneel groep neem deel aan verskeie kompetisies en op verskillende vlakke. Hierdie kultuur aktiwiteit gee kreatiewe leerders die geleentheid on hulself op die verhoog uit te leef. Alles in die toneel word deur leerders gedoen, die klank en beligting, verhoogbestuur en toneelspel. Daar word jaarliks ‘n toneel-aand aangebied.

In 2019 het die toneel deelgeneem aan:

  • RACA – Platinum
  • Heritage Week
  • Cultural Festival – Diamand
  • FAK Allegrettofees: Verhoogbestuur – Brons
    • Beligting – Silwer
    • Klank – Silwer
    • Plakkaat – Goud
    • Klank ontwerp – Goud
    • Aktualiteit – Prestige

 

AFRIGTER:  Me Eoudia de Meyer

 51 total views