Kunstefeeste

 

Ons neem hoofsaaklik aan RACA deel aangesien ‘n groot hoeveelheid leerders aan die bekostigbare, lokale kunstefees kan deelneem. Individuele inskrywings in al die afdelings doen jaarliks baie goed – leerders ontvang Diamand, Platinum en Goue sertifikate. Alle talent – van sang, dans, visuele kuns, drama en spraak tot toneelspel en skaak – word ontwikkel en beloon. Die groot groepe doen ook baie goed op hierdie vlak.

NEA – Ons skryf jaarliks die Pom-poms in om by hierdie kunstefees deel te neem. Daar is ook ‘n aantal individuele inskrywings wat privaat of aanlyn gedoen word. 

 

ORGANISEERDER: Mev. Lorette Pienaar

 45 total views