Spreekkoor/ Choral Verse
Die Engelse Spreekkoor doen jaarliks baie goed met hul deelname aan RACA.
Hierdie groep bestaan uit gemiddeld 40 lede. Hier leer ons om ander te vertrou en staat te maak op mekaar. Dit help om `n individu se selfbeeld en vertroue op te bou terwyl ons saam as `n span werk. Dit is GROOT prêt wat ure se toewyding verg.
2019: RACA – Platinum
AFRIGTER: Mev Sonja Tuck
539 total views


