

Skaak
Hoekom speel ek skaak?
Daar is ‘n hele paar voordele deur skaak te speel:
- Ontwikkel perspektief
- Bevorder geheue
- Verhoog intellegensie
- Verdiep focus
- Verhoog kreatiwiteit
- Vermeerder beplannings vaardighede
- Vermeerder selfvertroue
- Beskerm teen dimensie
- Verminder afleidbaarheidssindroom
- Verminder angsaanval- simptome
Spesiale voordele vir kinders:
- Probleem oplossings vaardighede
- Sosiale- en vehoudings vaardighede
- Dink vaardighede
Skaak het kognitiewe voordele en kan die volgende verbeter
- Intelligensie
- Empatie
- Geheue
- Beplanning en probleem oplossingsvaardighede
- Kreatiewe vaardighede
610 total views


