Skoollied

Dis die slag op die aambeeld wat klink by die werk

wat die manne vir jare wat kom sal versterk.

Dis die draaiende rat wat tot voortgaan ons wink

om te bou op die velde nog skaars nog bedink.

Dis die stamper wat dui op die kosbare goud

aangewend in die diens van ‘n volk se behoud.

Dis die Boek van die Kennis wat daag tot die taak –

om die Westerse wêreld ons eie te maak.

Dis die fakkel se vlamme wat hoër steeds kolk

tot die eer van ons God in die diens van ‘n volk.

Dieprooi die werklus wat brand

Goudgeel die ywer wat skroei

Lugblou die doelwit daarbo

Deur arbeid na lig … Deur arbeid na lig …

Hoog jou naam … Hoog jou eer …

Jan Viljoen!

School Anthem

 102 total views