Boogskiet

 

Indien jy dink jy is glad nie sportief of het geen kulturele aspirasies nie, dan is Boogskiet net die regte sport vir jou. Kom gerus na een van die oefeninge toe en ervaar die gees wat die sport bied.  Boogskiet help jou om doelgerig na `n teiken te mik en help met self-dissipline.

Oefeninge vind plaas elke Maandag en Woensdag vanaf 15:00 tot 17:00 by Hoërskool Riebeeckrand se ou skietvelde. Alle ouderdomsgoepe is welkom en pyle en boë word verskaf om mee te oefen. Wanneer die gogga behoorlik gebyt het, kan die toerusting aangekoop word.

 63 total views