Jannas se nuwe Graad 8 Graadverteenwoordigers

Jannas het hul nuwe Graad 8 Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aangewys.

 

 

Hoërskool Jan Viljoen het onlangs hul nuwe Graad 8 Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aangewys.

 

Dit is met groot opgewondenheid dat ons die nuwe leiers verder kan ontwikkel om eendag op Jannas se topbestuur te dien en dalk bestuursposte by hulle werke te beklee.

 

Daar is ongelooflike sterk leierseienskappe onder die leerders en dat Jan Viljoen nie kan wag om te sien wat die toekoms vir hulle inhou nie.

Ayden Peach, Hestia Bouwer, Jeneva Welkom en Itumeleng Motitsoe