Jannas-groentjiekonsert sorg vir groot vermaak

27 Januarie 2020

 

Hoërskool Jan Viljoen se nuwe groep Graad 8-leerders het hulle gate uit geniet by die 2020-groentjiekonsert.  Na weke van groentjies wees is die Graad 8’s nou amptelik deel van die Jannas-gesin. Hulle het hul ontgroeningstyd afgesluit deur die jaarlikse groentjiekonsert aan te bied.  Loer gerus hier wat die Graad 8’s vir die gehoor aangebied het …

Jannas Groentjies 2020 1
Jannas Groentjies 2020 2